Corlea Botha is 'n Afrikaanse sangeres wat saam met Rudi Claase opgetree het as Rudi en Corlea. Hierdie "liefling sangpaartjie" se paaie het in Maart 2011 geskei weens redes wat nie duidelik is aan die publiek nie en Corlea het vandaar af 'n solo loopbaan gevolg. Haar enkel treffer as Corlea - Wie ek is, is vrygestel in Augustus 2011 en ook haar solo album aan die einde van Augustus 2011.

Rudi en Corlea het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge / Our Darlings binne agt weke goue status bereik het.

Photos

Popular tracks

1